Search form

Daniël 11:21

Die slegte koning van die noorde

21“Daarna sal ’n slegte man koning van die noorde word. Hy sal nie ’n seun van ’n koning wees nie, maar hy sal koning word omdat hy skelm is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index