Search form

Daniël 11:37

37Die koning sal ander gode dien, nie die gode wat die konings gedien het wat voor hom regeer het nie. Hy sal ook nie die god dien vir wie die vroue lief is nie. Hy sal nie een van daardie gode dien nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index