Search form

Daniël 11:39

39Die koning sal dink hierdie ander god help hom, en die koning sal oorlog maak teen die stede wat sterk mure het. Die koning sal baie goed wees vir almal wat hierdie god dien. Hy sal hulle laat regeer oor baie mense en hy sal vir hulle lande gee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index