Search form

Daniël 11:7

7Een van die seuns van die koning van die suide sal koning word ná sy pa. Hy sal oorlog maak teen die nuwe koning van die noorde en hy sal kom in die stad wat sterk mure het. Hy sal met die mense doen wat hy wil.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index