Search form

Daniël 12:7

7Ek het gehoor die man met die linne-klere hou sy twee hande op na die hemel en hy vra die God wat altyd lewe om sy getuie te wees. Die man het gesê: “Drie en ’n half jaar lank. Die wonderlike dinge sal ophou wanneer die gewyde volk klaar swaargekry het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index