Search form

Daniël 2:46

46Toe het koning Nebukadnesar voor Daniël gebuig soos ’n mens voor ’n god buig. Die koning het gesê hulle moet vir Daniël ’n koring-offer en wierook-offers bring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index