Search form

Daniël 3:3

3Al die belangrike amptenare in die land het toe gekom om daar te wees wanneer hulle die beeld wy. Hulle het kom staan voor die beeld wat die koning gemaak het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index