Search form

Daniël 4:32

32Die mense sal jou wegjaag. Jy sal by die diere gaan bly en jy sal sewe jaar lank gras eet soos ’n bees. Dan sal jy weet dit is die Hoogste God wat besluit wie koning sal wees.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index