Search form

Daniël 4:34

34Nebukadnesar het geskryf: “Toe die sewe jaar verby was, het ek na die hemel gekyk en gebid. My verstand het teruggekom. Ek het die Hoogste God geprys, Hy wat altyd lewe. Hy sal altyd regeer, Hy sal altyd Koning wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index