Search form

Daniël 4:9

9“Ek het gesê: ‘Beltsassar, jy is die hoof van die slim mense. Ek weet die heilige gode help jou, en jy weet dinge wat ander mense nie weet nie. Sê vir my wat beteken my droom. Wat beteken die ding wat ek gesien het toe ek gedroom het?

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index