Search form

Daniël 5:10

10Maar die koningin het gehoor wat die koning en sy amptenare praat. Sy het in die eetsaal gekom en gesê: “Ek hoop die koning sal lank lewe. Jy moenie bang wees en bleek word nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index