Search form

Daniël 5:11

11Daar is ’n man in jou land, die heilige gode help hom. Koning Nebukadnesar, wat koning was voor jou, het gesien die man is baie slim en sy wysheid is soos die wysheid van die gode. Toe het Nebukadnesar hom die hoof gemaak van al die slim mense.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index