Search form

Daniël 5:12

12Die man se naam is Daniël, en koning Nebukadnesar het hom Beltsassar genoem. Jy moet vir Daniël laat roep, hy sal vir jou sê wat die woorde op die muur beteken. Hy kan sê wat drome beteken, hy kan antwoord wat mense vir hom vra en hy kan probleme oplos.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index