Search form

Daniël 5:2

2Belsassar het later dronk geword. Hy het gesê sy bediendes moet die goue bekers en die silwer bekers bring wat Nebukadnesar uit die tempel van Jerusalem gevat het. Die koning wou uit die bekers drink saam met sy vroue, sy byvroue en sy amptenare. Belsassar het koning geword ná Nebukadnesar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index