Search form

Daniël 5:29

29Belsassar het toe gesê hulle moet vir Daniël klere aantrek wat lyk soos ’n koning se klere: pers klere en ’n goue ketting om sy nek. Hulle moet vir almal sê Daniël is nou die derde belangrikste man in die land.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index