Search form

Daniël 5:3

3Die bediendes het toe die goue bekers gebring wat Nebukadnesar gevat het uit die tempel van God in Jerusalem. Koning Belsassar, sy amptenare, sy vroue en sy byvroue het uit die bekers gedrink.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index