Search form

Daniël 5:4

4Hulle het wyn gedrink en hulle het die gode geprys, die gode van goud, silwer, brons, yster, hout en klip.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index