Search form

Daniël 5:8

8Die wyse mense het almal ingekom in die kamer waar die koning was, maar hulle kon nie lees wat op die muur geskryf is en hulle kon nie sê wat dit beteken nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index