Search form

Daniël 6:13

13Hulle gaan praat toe met die koning oor die wet wat hy gemaak het. Hulle het vir hom gesê: “Koning, jy het ’n wet gemaak: Al die mense mag 30 dae lank net tot jou bid, en as iemand in hierdie tyd tot ’n ander mens of god bid, dan sal jy hom vir die leeus gooi.”

Die koning het gesê: “Ja, dit is ’n wet van Medië en Persië, niemand kan dit verander nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index