Search form

Daniël 6:16

16Maar daardie amptenare het na die koning toe gegaan en vir hom gesê: “Koning, jy moet onthou, dit is ’n wet van Medië en Persië. Niemand kan ’n wet wat die koning gemaak het, verander nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index