Search form

Daniël 6:18

18Die leeus was in ’n gat in die grond. Die koning se manne het ’n klip oor die gat gesit en hulle het dit met klei toegemaak. Die koning en sy belangrike amptenare het hulle seëls in die klei gedruk sodat niemand die gat kan oopmaak om vir Daniël te red nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index