Search form

Daniël 7:1

Die vier groot diere

1Een nag het Daniël gedroom. Dit was in die eerste jaar nadat Belsassar koning van Babel geword het. Daniël het gedroom hy sien iets en hy het alles geskryf wat hy gesien het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index