Search form

Daniël 7:10

10Uit die troon het ’n rivier

van vuur gevloei.

Daar het duisende engele gestaan,

baie duisende,

hulle moes doen wat God wil hê.

God, die Regter, het begin

om die mense te oordeel.

Die engele het die boeke oopgemaak,

die boeke waarin hulle geskryf het

wat elke mens gedoen het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index