Search form

Daniël 7:14

14God het hom ’n koning gemaak

wat sterk en belangrik is.

Al die mense sal hom dien

in al die lande en in al die tale.

Hy sal sterk bly

en hy sal altyd koning wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index