Search form

Daniël 7:20

20Daar was tien horings op sy kop. Drie van die horings het uitgeval en ’n nuwe horing het uitgekom. Daardie horing het oë gehad en ’n mond wat hoogmoedig praat, en dit het gelyk of hy groter is as die ander horings.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index