24Die tien horings beteken daar sal tien konings wees, en ná hulle sal daar nog ’n koning wees. Hy sal nie soos die ander konings wees nie, en hy sal drie konings oorwin.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.