Search form

Daniël 7:9

9“Ek het gesien die engele

het trone neergesit,

en die God wat altyd lewe,

het op sy troon gaan sit.

Sy klere was so wit soos sneeu

en sy hare was soos skoon wol.

Hy het op vuurvlamme gesit,

sy troon het wiele gehad wat brand.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index