Search form

Daniël 8:22

22Die groot horing het afgebreek, en vier horings het begin groei op die plek waar die horing was. Die vier horings is vier konings. Hulle sal Grieke wees, maar hulle sal nie baie sterk wees nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index