Search form

Daniël 9:19

19Here, luister asseblief. Here, vergewe ons asseblief. Here, doen dit asseblief. Moenie wag nie. My God, doen dit asseblief omdat U God is, want hierdie stad en hierdie volk behoort aan U.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index