Search form

Daniël 9:20

20Ek het gepraat en gebid. Ek het my sonde en die sonde van my volk Israel bely. Ek het gebid tot my God die Here, ek het gebid vir die gewyde berg van my God.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index