Search form

Daniël 9:27

27Die nuwe koning sal ’n ooreenkoms maak met baie mense. Die ooreenkoms sal wees vir een jaar, maar in die middel van die jaar sal hy sê die priesters mag nie meer offers en presente na die tempel bring nie. Hy sal iets in die tempel sit wat vir God baie kwaad sal maak en wat alles sal verwoes. Maar God het besluit Hy sal die koning wat dit gedoen het, baie swaar straf wanneer dit die regte tyd is.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index