Search form

Deuteronomium 1:11

11Ek bid dat die Here, die God van julle voorvaders, julle nog meer sal maak, 1 000 maal meer, en dat Hy julle sal seën soos Hy belowe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index