Search form

Deuteronomium 1:13

13Julle moet ’n paar wyse en verstandige manne kies uit elke stam, manne wat sal weet wat om te doen. Dan sal ek hulle aanstel om julle leiers te wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index