Search form

Deuteronomium 1:19

Die Israeliete was opstandig teen die Here

19“Ons het weggegaan van Horeb-berg en ons het deur daardie groot woestyn gegaan, julle weet hoe bang ons daar was. Ons het op die pad geloop na die Bergland van die Amoriete en ons het by die stad Kades-Barnea gekom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index