Search form

Deuteronomium 1:3

3Moses het vir die Israeliete alles gesê wat die Here gesê het hy moet vir hulle sê. Dit was in die 40ste jaar nadat hulle uit Egipte gekom het, op die eerste dag van die elfde maand.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index