Search form

Deuteronomium 1:31

31en in die woestyn. Kan julle onthou hoe julle God die Here vir julle gedra het? Hy het julle gedra soos ’n man sy kind dra. Die Here het dit gedoen op die hele pad waarop julle geloop het, tot hier.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index