Search form

Deuteronomium 1:41

41“Julle het toe vir my gesê: ‘Ons het verkeerd gedoen teen die Here, ons sal self oorlog gaan maak, ons sal doen wat die Here vir ons gesê het.’

“En toe het julle al julle wapens geneem, julle het gedink julle sal maklik in die Bergland kan ingaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index