Search form

Deuteronomium 1:43

43“Ek het dit vir julle gesê, maar julle het nie geluister nie. Julle was opstandig teen die Here, julle was hoogmoedig en julle het in die Bergland ingegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index