Search form

Deuteronomium 10:1

Die Here het weer die tien gebooie op twee plat klippe geskryf

1Moses het gesê: “Die Here het in daardie tyd vir my gesê: ‘Jy moet twee plat klippe uitkap soos die eerste twee klippe wat Ek vir jou gegee het en dan moet jy opkom na My toe op die berg. En jy moet ’n kis maak van hout.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index