Search form

Deuteronomium 10:10

10“Ek het 40 dae en 40 nagte op die berg gebly, soos voorheen, en ook hierdie maal het die Here gedoen wat ek gevra het, Hy het besluit om julle nie dood te maak nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index