Search form

Deuteronomium 10:2

2Ek sal op die plat klippe dieselfde woorde skryf wat op die eerste twee klippe was, die klippe wat jy gebreek het. Jy moet dan hierdie plat klippe in die kis sit.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index