Search form

Deuteronomium 10:8

8“In daardie tyd het die Here die Levi-stam vir Hom geneem om die verbondskis van die Here te dra. Hulle moes Hom daar dien en vir Hom werk, en hulle moes sy Naam gebruik om die Israeliete te seën. Dit is nou nog so.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index