Search form

Deuteronomium 10:9

9Daarom het die Levi-stam nie hulle eie grond gekry tussen die ander Israeliete nie. Die Here self sorg vir die Leviete, soos Hy vir hulle belowe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index