Search form

Deuteronomium 11:10

10Ja, julle gaan na daardie land om dit vir julleself te vat, dit is nie soos die land Egipte van waar julle kom nie. In Egipte moes julle saad saai en dit natlei soos ’n groentetuin.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index