Search form

Deuteronomium 11:16

16“Maar julle moet baie versigtig wees. Die mense van die ander volke sal julle wil verlei om weg te gaan van die Here, om ander gode te dien en om voor hulle te buig.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index