Search form

Deuteronomium 11:17

17As dit gebeur, dan sal die Here kwaad word vir julle en Hy sal die hemel toesluit sodat daar niks reën sal wees nie, daar sal niks in die grond groei nie. Dan sal julle gou verdwyn uit die goeie land wat die Here vir julle gee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index