Search form

Deuteronomium 11:2

2Julle moet vandag onthou: Julle God die Here het nie vir julle kinders geleer hoe hulle moet lewe nie. Nee, Hy het vir júlle geleer. Dit is júlle wat gesien het hoe groot Hy is. Julle het sy groot krag gesien

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index