Search form

Deuteronomium 11:21

21As julle dit alles doen, dan sal julle en julle kinders lank lewe in die land wat die Here vir julle voorvaders belowe het. Julle sal hier woon so lank soos die hemel en die aarde daar sal wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index