Search form

Deuteronomium 11:22

22Ja, julle moet doen wat al hierdie gebooie sê, die gebooie wat Ek vir julle gegee het. Julle moet lief wees vir julle God die Here, julle moet alles doen wat Hy vir julle sê en julle moet aanhou om Hom te dien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index