Search form

Deuteronomium 11:23

23As julle dit alles doen, sal die Here al hierdie volke wegjaag om plek te maak vir julle. Julle sal die land vat van volke wat groter en sterker is as julle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index